Tydens die laaste paar maande het JDI talle nuwe gesigte verwelkom. Hulle is ondermeer:
Lees Meer
Jaco Viljoen (werktuigkundige in Hankey) het in Mei verloof geraak aan Jane, 'n onderwyseres in Queenstown.
Lees Meer
Dirk Sterley van Hankey tak se twee dogters, Danelle en Chrisna, het deelgeneem aan die Provinsiale kompetisie van Performing Arts in PE. Altwee is gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig by die Nasionale Talent Africa kompetisie.
Lees Meer
Melkboer Frans Viljoen van Bonnievale sê sy seuntjie Boeta (6), is mal oor JD trekkers en noem hulle “bokkietrekkers”.
Lees Meer
Die ontvangsdames by JDI speel ʼn noodsaaklike rol om die klante en medepersoneel by die maatskappy te verwelkom. Hulle is die gesig van die maatskappy wat vriendelike professionaliteit uitstraal.
Lees Meer