- 18 Augustus 2017
- JDI
- 3251
JDI George was omtrent ʼn miernes bedrywighede toe die JDI verkoopspan en werktuigkundiges ʼn baie suksesvolle JCB opleidingsessie op 17 en 18 Augustus bygewoon het.
Lees Meer
- 15 Augustus 2017
- JDI
- 2727
JDI nooi jou graag uit om ons stalletjie by George Skou te kom besoek vir al u John Deere benodighede. Die skou vind plaas vanaf 24 -26 Augustus 2017
Lees Meer
JDI is een van die trotse borge van hierdie fondsinsameling wat plaasgevind het by Oppie Plaas Venue in Waboomkraal, George. Die geleentheid is bygewoon deur ongeveer 260 mense. Die doel van die funksie was om geld vir produsente in nood in te samel om te help met die aanry van voer vir die droogtegeteisterde plase in die omgewing.
Lees Meer
Daar is ‘n demonstrasie van die Tiller gedoen by Buffeljags Korrektiewe Dienste
Lees Meer
Kom besoek gerus die JDI stalletjie by Kirkwood Wildsfees vanaf Vrydag, 30 Junie tot en met Sondag, 2 Julie 2017. Dis die plek om te wees die naweek!!
Lees Meer
John Deere Baler 359 getrek deur John Deere 5090E cab op 540 economic PTO.
Die baler is verkoop deur Jaco Swanepoel by JDI Cradock tak. En dis by Rockwood, Cradock in die land gesit.
Lees Meer
Toe Daniel Potgieter, eienaar van JCD Wood, ʼn baie hoë Bloekomboom met ʼn 1.5 m dik stam op die plaas Olivedale naby Swellendam moes afsaag, het hy dadelik die STIHL MS441 pro chainsaw genader wat hy by JDI gekoop het.
Lees Meer
Onderleiding van die Admin Dame op Hankey: Una Du Plessis het JDI Hankey ‘n klomp items bymekaar gemaak vir die Knysna mense wat in nood verkeer na die verwoestende brande
Lees Meer
Marlow Landbouskool het ‘n Pa en Seun Boeredag gehou op 17 Maart 2017.
Lees Meer
Nagenoeg 10 000 mense het die Riversdal Skou bygewoon wat vanjaar van 15 tot 18 Februarie 2017 plaasgevind het. JDI was soos gewoonlik goed verteenwoordig en die hoogtepunt was die verkoop van ʼn JD 5090E Cab gedurende die skou met verskeie verkope wat in die weke na die skou danksy wenke wat tydens die skou ingewin is.
Lees Meer
Dirk Sterley (Summerville & Hankey), Christo le Roux en Jaco Smith (George), Arnold Jordaan (Bredasdorp), Jaco Swanepoel (Cradock), Emilius Tomlinson, Driaan Schwartz, Emile Tomlinson en Jurie van Brakel (Swellendam)
Lees Meer
Die nuwe George tak is nou oop vir besigheid by Ivorystraat 3, Tamsui Industria, George.
Lees Meer
The STIHL ASA 65 cordless pruning shears are now available to order
Lees Meer
JDI Bredasdorp werkswinkel is nou oop en gereed om te dien met vinnige kliëntediens
Lees Meer
Hyndrich van Rensburg word geluk gewens met sy nuwe trekker
Lees Meer
JDI se jaarlikse voorraad tel het plaasgevind op 6 en 7 April 2017 tydens winkelure
Lees Meer
Dit is 'n groot eer vir JDI om ons produkreeks uit te brei na JCB
Lees Meer
Om ‘n Suid-Afrikaner te wees is nie maklik nie.
Lees Meer
“Dit was nog altyd belangrik vir JDI om deel te wees van die Swellendam Skou,” sê JDI BD Emilius Tomlinson. “Ons is al sedert die 1900's betrokke en behalwe dat ons ons produkte en dienste daar uitstal, is dit ook vir ons belangrik om terug te gee aan die gemeenskap en inderdaad om een te wees met die gemeenskap.”
Lees Meer
JDI is trots om sy nuwe logo en webblad bekend te stel.
Lees Meer
Agt personeellede van JDI George het die voorreg gehad om opgelei te word op die opwindende John Deere R4030 Spuit op 'n plaas naby Albertinia op 1 Maart vanjaar.
Lees Meer
Dis die 3de jaar wat JDI Swellendam die Hoër Landbouskool in Oakdale se oortruie borg.
Lees Meer
- 22 Februarie 2017
- News24
- 2439
Bloemfontein - Farmers and the police struggled for hours on Tuesday afternoon to save a busload of schoolchildren after the vehicle got stuck in fast-flowing floodwaters on a low-water bridge. There were about 30 children on the bus.
Lees Meer
- 22 Februarie 2017
- JDI
- 3236
Amper 100 mense, insluitend 50 produsente van die Aliwal Noord, Elliot, Queenstown, Somerset Oos, Cradock en Hofmeyr omgewing het die jaarlikse ABSA/JDI Boeredag op 16 Februarie 2017 bygewoon.
Lees Meer
- 09 Februarie 2017
- JDI
- 3182
Aflaai van die eerste JCB 531 70 Loadall masjien wat JD Implemente self ingevoer het vanaf Indië. Hierdie masjien is tans by JDI Swellendam
Lees Meer
- 07 Februarie 2017
- JDI
- 3320
JDI Swellendam spog vanaf 1 Februarie 2017 met ‘n nuwe STIHL werkswinkel. Besoek hul gerus vir enige onderhouds en repirasie werk aan STIHL masjienerie.
Lees Meer
- 02 Februarie 2017
- JDI
- 4192
Hierdie drie John Deere's is vir die eerste keer by JDI George afgelewer en verkoop.
Lees Meer
- 20 Januarie 2017
- JDI
- 3522
Nog ‘n tevrede kliënt van JDI ontvang 3 x 5303 trekkers in die Swellendam area.
Lees Meer
- 11 Januarie 2017
- JDI
- 3792
Die werkswinkelpersoneel by JDI in Swellendam se hande staan vir niks verkeerd nie. Hulle het met eie inisiatief hierdie trekker nouer gemaak sodat dit in die vrugteboorde in die omgewing gebruik kan word.
Lees Meer
- 05 Desember 2016
- JDI
- 5266
Hier ontvang Besturende Direkteur, Emilius Tomlinson die Golden Partner toekenning vanaf ABSA vir uitnemende prestasie in Motor- en Batefinansiering. Saam met hom is sy span by JDI Hoofkantoor in Swellendam.
Lees Meer