Die toernooi word deur Laerskool Swellendam aangebied en die groot trekpleister is natuurlik die R100 000 “hole-in-one” op die 4de putjie.