JDI-TAK: BREDASDORP 028 424 1058


Sedert 1984

Die JDI Bredasdorp-tak is in 1984 gebou en was die eerste uitbreiding van JD Implemente sedert die ontwikkeling van die hoofkantoor in Swellendam. Tans werk 16 personeellede by die tak wat opgemaak word deur die verkoops-, administrasie- en werkswinkelpersoneel. Hierdie tak se bedienningsarea in die Wes-Kaap bestaan uit die volgende dorpe: Agulhas, Arniston, Bredasdorp, Elim, Klipdale, Napier, Protem, Struisbaai, Suiderstrand.

Bredasdorp Tak

Tel: +27 28 424 1058
E-pos: info@jdimplemente.net
Fisiese Adres:
All Saintstraat,
Bredasdorp,
7280
Maandag tot Vrydag: 7:30 - 17:00

Tak Kontak Besonderhede

Team Member 1

Arnold Jordaan

Team Member 2

Hanno Fielies



Team Member 2

Jeanette Liebenberg

Team Member 2

Helena Abrahams


Team Member 2

Madeleen Basson


Team Member 2

Peter Volkers

RTK Demonstrasie

Hierdie RTK demonstrasie is tydens Bredasdorp se Megaweek in 2016 gedoen.