Tydens die laaste paar maande het JDI talle nuwe gesigte verwelkom. Hulle is ondermeer:
Lees Meer
Jaco Viljoen (werktuigkundige in Hankey) het in Mei verloof geraak aan Jane, 'n onderwyseres in Queenstown.
Lees Meer
Hannes Jordaan, altyd gewillig om 'n helpende hand te verleen - van George tot Cradock.
Lees Meer
Dirk Sterley van Hankey tak se twee dogters, Danelle en Chrisna, het deelgeneem aan die Provinsiale kompetisie van Performing Arts in PE. Altwee is gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig by die Nasionale Talent Africa kompetisie.
Lees Meer
Charl Fourie, 'n mielieprodusent naby Bothaville, het 'n koue, winderige Saterdagoggend getrotseer om die Agri Mega Week Skou in Bredasdorp te besoek om sy splinternuwe John Deere grassnyer in besit te neem.
Lees Meer
Die gemoedelike Emilius Tomlinson het op Donderdag, 21 September 2017 sy 60ste verjaarsdag gevier en personeel en kollegas was daar om te help partytjie hou. Ons het vir Emilius ‘n paar vrae gevra oor die hoogtepunte van sy loopbaan.
Lees Meer
Die JDI-stalletjie by die Suid-Kaap se grootste landboutentoonstelling, Agri Mega Week 2017 in Bredasdorp, was weereens 'n treffer en baie besoekers het 'n punt daarvan gemaak om die stalletjie te besoek.
Lees Meer
In 2013 het JD Implemente besluit om ‘n belegging te maak deur die eerste RTK-toring naby Swellendam op Luiperdsberg op te rig.
Lees Meer
- 18 September 2017
- JDI
- 3071
Baie geluk aan Charl Fourie, mielieprodusent naby Bothaville in die Vrystaat, die wenner van die JDI grassnyerkompetisie.
Lees Meer
- 12 September 2017
- JDI
- 2615
Kom besoek gerus hierdie wa tydens die Agri Mega Week te Bredasdorp.
Lees Meer
- 18 Augustus 2017
- JDI
- 3251
JDI George was omtrent ʼn miernes bedrywighede toe die JDI verkoopspan en werktuigkundiges ʼn baie suksesvolle JCB opleidingsessie op 17 en 18 Augustus bygewoon het.
Lees Meer
- 15 Augustus 2017
- JDI
- 2728
JDI nooi jou graag uit om ons stalletjie by George Skou te kom besoek vir al u John Deere benodighede. Die skou vind plaas vanaf 24 -26 Augustus 2017
Lees Meer
JDI is een van die trotse borge van hierdie fondsinsameling wat plaasgevind het by Oppie Plaas Venue in Waboomkraal, George. Die geleentheid is bygewoon deur ongeveer 260 mense. Die doel van die funksie was om geld vir produsente in nood in te samel om te help met die aanry van voer vir die droogtegeteisterde plase in die omgewing.
Lees Meer
Daar is ‘n demonstrasie van die Tiller gedoen by Buffeljags Korrektiewe Dienste
Lees Meer
Kom besoek gerus die JDI stalletjie by Kirkwood Wildsfees vanaf Vrydag, 30 Junie tot en met Sondag, 2 Julie 2017. Dis die plek om te wees die naweek!!
Lees Meer
John Deere Baler 359 getrek deur John Deere 5090E cab op 540 economic PTO.
Die baler is verkoop deur Jaco Swanepoel by JDI Cradock tak. En dis by Rockwood, Cradock in die land gesit.
Lees Meer
Toe Daniel Potgieter, eienaar van JCD Wood, ʼn baie hoë Bloekomboom met ʼn 1.5 m dik stam op die plaas Olivedale naby Swellendam moes afsaag, het hy dadelik die STIHL MS441 pro chainsaw genader wat hy by JDI gekoop het.
Lees Meer
Onderleiding van die Admin Dame op Hankey: Una Du Plessis het JDI Hankey ‘n klomp items bymekaar gemaak vir die Knysna mense wat in nood verkeer na die verwoestende brande
Lees Meer
Marlow Landbouskool het ‘n Pa en Seun Boeredag gehou op 17 Maart 2017.
Lees Meer
Nagenoeg 10 000 mense het die Riversdal Skou bygewoon wat vanjaar van 15 tot 18 Februarie 2017 plaasgevind het. JDI was soos gewoonlik goed verteenwoordig en die hoogtepunt was die verkoop van ʼn JD 5090E Cab gedurende die skou met verskeie verkope wat in die weke na die skou danksy wenke wat tydens die skou ingewin is.
Lees Meer