On 13 May 2019, John Deere Sub-Saharan Africa launched the repositioning of their brand with a refreshed tagline, Believe in greater. This marks the start of a journey of collective power.
Lees Meer
Contact your nearest JDI Branch for more information.
Lees Meer
Die John Deere S780 stroper was die kampioen van klas 8 by die onlangse Grootpan Stroperresies wat in die Noordwes plaasgevind het.
Lees Meer
Die JDI-verkoopspan het die wonderlike geleentheid gehad om drie van hul kliënte in die George-omgewing te besoek na hul verkoopsvergadering op 25-26 Maart 2019.
Lees Meer
Dis moeilik om hierdie artikel op ‘n ander plek te begin. Dit voel asof politiek die lens geword het waardeur ons hele samelewing na enige iets kyk. Om die oorsig oor JDI se besigheid te verstaan moet jy eers die agtergrond van Suid-Afrika se politieke omgewing sien. Dis soos wanneer mens teater toe gaan en jy kan die agtergrond sien voor enige akteurs op die verhoog kom. Die agtergrond vertel alreeds ‘n deel van die verhaal…
Lees Meer
Geniet die advies van kenners rakende dienste en produkte wat eksklusief by JDI beskikbaar is en kom geniet ware plattelandse gasvryheid.
Lees Meer
'n Splinternuwe John Deere 8600i SPFH (460KW/617HP) + 360 Plus Mieliekop + 649 Windry Optelkop is by die JDI George tak afgelewer en kan daar besigtig en gekoop word.
Lees Meer
JCB finance offers you unbelievable prime -7% on your JCB annual payments. Contact your nearest JDI branch immediately for more information or a demonstration.
Senwes
Lees Meer
Dit is die tema van die Swellendam skou, waarna almal uitsien, en wat beloof om pret te wees vir oud en jonk! JDI is 'n trotse uitstaller by die skou, wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2019 op die Swellendam skougronde plaasvind.
Lees Meer
Die begin van 'n nuwe jaar beteken nuwe geleenthede, veranderinge in die sektor en nuwe metodes om die besigheid te bestuur. Drie van JDI se groepbestuurder het hul gedagtes oor 2019 gedeel.
Lees Meer
Die promosie is geldig tot 31 Januarie 2019!
Lees Meer
Lanklaas het ‘n jaar so vinnig verby gegaan soos 2018.
Lees Meer
The new John Deere Gator is a whole lot more than meets the eye!
Lees Meer
JDI Swellendam se landlyn is weer in werking. Kontak ons gerus by 028 514 2700.
Lees Meer
U kan ons bereik deur die volgende selfoonnommers te skakel:
Vir Parte: 082 877 7531
Vir Administrasie: 083 272 3104
Vir Werkswinkel: 082 851 0375
Lees Meer
Contact Driaan Schwartz or your nearest whole goods marketer for the awesome BLACK Friday deals on JCB Equipment, remember to get it while stocks last!
Lees Meer
Yellow is the New Black, that’s JCB Yellow!
Lees Meer
Black Friday is Coming...and we're painting it GREEN!
Lees Meer
JDI het verlede week tyd gemaak om kliёnte te gaan besoek tydens die koringoes in die Suid-Kaap!
Lees Meer
Are you ready for Yellow Friday? Forget Black Friday, Yellow is the New Black!
Lees Meer
JDI was ook deel van 2018 George Landbouskou wat vanaf 29 Augustus tot 1 September aangebied is. Hierdie skou word jaarliks groter en groter en die fokus van die skou is op landbou en die plaaslike gemeenskap.
Lees Meer
Die Nasie was in Gesprek tydens Nampo Kaap en JDI was trots om deel daarvan te wees. Nasie in Gesprek is 'n platform waar verskeie landbou-onderwerpe bespreek word deur denkleiers vanuit 'n aantal bedrywe.
Lees Meer
JDI was deel van die heel eerste Nampo Kaap Landbouskou wat vanaf 12 tot 14 September 2018 aangebied is by Bredasdorp Park in die Overberg.
Lees Meer
Die STIHL MS462 in Ansie tydens 'n demonstrasie by klient JCD Wood te Buffeljagsrivier.
Lees Meer
Onderleiding van Bredasdorp boerevereniging is JDI boere en besighede besig om die gras te sny met John Deere ride-on Grassnyers op Bredasdorp park ter voorbereiding vir Nampo Kaap 12-15 September 2018.
Lees Meer
JDI George was bevoorreg om gasheer te speel vir 'n groep spesiale leerders by die tak in Junie.
Lees Meer
JD Implemente is die oudste John Deere handelaar in Suid-Afrika met vyf volwaardige takke oor die Oos- en Wes-Kaap.
Lees Meer
In die ou dae het die sogenaamde town-crier die nuus van die dag uitgeskree en opgewondenheid geskep vir groot gebeurtenisse. Dit is beslis die geval met die eerste ooit Nampo Kaap agri-skou wat gehou gaan word te Bredasdorp Park in Bredasdorp vanaf 12-14 September 2018.
Lees Meer
JDI Swellendam Verkoopsbestuurder, Driaan Schwartz en Cradock Tak- en Verkoopsbestuurder, Jaco Swanepoel, was bevoorreg om deel te wees van 'n span, wat verteenwoordigers van Senwes, Afgri en Mascor ingesluit het, wat die JDB Hoofkantoor in Rocester, Engeland besoek het vanaf 16 tot 22 Junie vanjaar. Mathew Barkas, JCB Gebiedsbestuurder Suid-Afrika, was die groep se “toergids.”
Lees Meer
Waaroor praat ‘n mens deesdae?
Politiek? Die weer? Die ekonomie?Dis nie juis onderwerpe wat ‘n mens met groot vreugde vul nie. So, wat bly oor om in ‘n nuusbrief te sit?
Lees Meer
JDI Swellendam is met trots deel van die Thorlands Super 9 Gholf-toernooi wat vandag aan die gang is by die Swellendam Gholfbaan.
Lees Meer
JDI deel graag in die opgewondenheid van Ludrigh Harmse se eerste verjaardag.
Lees Meer
Nog ‘n suksesvolle aflewering van ‘n John Deere 6175M deur JDI Swellendam.
Lees Meer
Die nuwe John Deere Boordtrekker 5076 reeks is nou beskikbaar by JDI Swellendam & JDI Hankey.
Lees Meer
Riversdal Landbouskou het hierdie jaar hul 150ste bestaansjaar gevier op 14-17 Februarie. JDI George was vir die tweede jaar deel van hierdie groeiende skou.
Lees Meer
JDI is trots om as die wenner van die industriële stalletjies 2018, by die Swellendam Landbouskou aangewys te word!
Lees Meer
Lees meer oor wat Driaan Schwartz, JDI Verkoopsbestuurder te sê het van die afgelope seisoen se droogte en hoe hy die impak daarvan op die besigheid, ervaar.
Lees Meer
Dit is onmoontlik om die nuusbrief te begin sonder om te reflekteer op wat die laaste maand in Suid-Afrika gebeur het.
Lees Meer
JDI verwelkom die onlangse aankondiging deur Graan SA en Bredasdorp Mega Park NPC met betrekking tot die ondertekening van 'n samewerkingsooreenkoms vir die aanbied van 'n landboutentoonstelling by Bredasdorp Park in Bredasdorp vanaf 12 tot 15 September 2018.
Lees Meer
- 08 Februarie 2018
- JDI
- 2828
JDI BD, Emilius Tomlinson spreek 'n Duitse toergroep toe wat op 26 Januarie 2018 die JDI Swellendam tak besoek het.
Lees Meer
- 30 Januarie 2018
- JDI
- 3759
JDI Bredasdorp lewer nuwe JCB 3CX TLB's af by Boeta Wessels en Cobus Uys.
Lees Meer
- 08 Desember 2017
- JDI
- 2794
JDI het gister, 6 Desember 'n JCB 5310-70 demonstrasie by Jan & Arno Schoonwinkel van Kluitjieskraal Jerseys gehou.
Lees Meer
- 08 Desember 2017
- JDI
- 2820
'n John Deere 4730 demonstrasie is gister, 6 Desember by Johann Nel van Hoëkraal Landgoed gedoen.
Lees Meer
- 23 November 2017
- JDI
- 3325
Op foto staan ons van links: Arnold Jordaan (JDI Bemarker), Attie Albertyn (Eienaar), AJ Albertyn (Seun) & Duncan Victor (JDI Tegnikus)
Lees Meer
- 14 November 2017
- JDI
- 3011
Ons stel met groot opgewondenheid die nuwe STIHL toepassing bekend. Klante kan dit by die onderskeie 'app stores' aflaai.
Lees Meer
- 07 November 2017
- JDI
- 2202
Die F440M John Deere Baler en 6125M John Deere Trekker word ten toon gestel.
Lees Meer
Tydens die laaste paar maande het JDI talle nuwe gesigte verwelkom. Hulle is ondermeer:
Lees Meer