JDI is trots om 'n nuwe samewerkingsooreenkoms met Mbriers Landboudienste aan te kondig. Mbriers is ‘n uitstekende handelaar wat Massey Ferguson in die Riversdal en die George- areas verteenwoordig.
Lees Meer
Ek is seker as ek 12 maande terug vir jou gesê het dat die wêreld deur ‘n pandemie sou gaan, sou jy my aangestaar het met ‘n uitdrukking van ongeloof. Tog is dit waar ons tans is...
Lees Meer
Goeie nuus! Al die vorige episodes van Tech Terrain is steeds aanlyn beskikbaar by www.techterrain.co.za.
Lees Meer
In the third episode of Tech Terrain Tony Ndoro and his guests explore the adoption of technology by farmers of all sizes across the continent. While technology is evolving at a rapid pace, the adoption thereof differs greatly between different industries and countries in Africa.
Lees Meer
Narrower margins and a more urgent quest towards sustainability has increased farmer’s appetite for new technologies. But finding the right fit in a sea of solutions can be daunting, considering the implementation costs.
Lees Meer
The John Deere Service Box is coming to your nearest John Deere dealer soon. Contact your nearest JDI branch for all your equipment needs.
Lees Meer
JDI is trots en opgewonde om voortaan Staalmeester-produkte by alle JDI takke aan te hou.
Lees Meer
For more information on the John Deere 6B Series, please contact your nearest JDI branch.
Lees Meer
STIHL Swellendam is die trotse borg van sportsakke vir die 320kg - A Toutrek span van Laerskool Buffeljags.
Lees Meer
JDI het hulle personeel vereer met toekennings vir lang diens en harde werk.
Lees Meer
- 06 Februarie 2020
- Rian Joubert
- 2657
Om egter perspektief te kry, moet ‘n mens terugstaan en dit waarna jy kyk, sien teen die totale prentjie. Dit moet in konteks gesien word. Dis eers wanneer jy terugstaan en die hele skildery sien, dat jy begin verstaan wat jou rol is in die groter geheel. Dis maklik om na jou eie lewe te kyk en perpektief te verloor oor wat die afgelope 700 jaar gebeur het.
Lees Meer
JDI verwelkom graag vir Winkelhaak-boerdery by die groen span. Die span van Hankey is ook die trotse eienaars van vier nuwe John Deere trekkers.
Lees Meer
Bouwen Schellingerhout (Graad 2) en Jedd Schellingerhout (Graad 4) is gereed vir 2020 se skooljaar.
Lees Meer
- 04 Desember 2019
- Senwes
- 1886
Besoek gerus JDI vir al u kersaankope die feesseisoen. Met 'n wye produkreeks van speelgoed, klerasie, pette, penne en vele meer is daar iets vir oud en jonk. JDI winkels sal gesluit wees op 27 Desember, 24 Desember vanaf 12 uur en 31 Desember vanaf 12 uur. Mag u elkeen ‘n geseënde en veilige Kerstyd ervaar!
Lees Meer
Produsente van Swede en hul vroue het JDI in George besoek tydens hulle toer in Suid-Afrka gedurende Oktober 2019. Hier is lekker gekuier en verskillende raad is uitgeruil. JDI is trots daarop om boere van ander lande meer van Suid-Afrika se produkte te kon vertel.
Lees Meer
- 21 Oktober 2019
- ProAgri
- 2297
Die gewilde John Deere Implemente (JDI) was ՚n groot treffer by NAMPO Kaap. Die besturende direkteur, Emilius Tomlinson, verduidelik hoe die maatskappy gegroei het: “Dit is die oudste aaneenlopende John Deere-agent in die land. Ons bestaan al sedert 1960 toe my pa en my oom, Simon en Lindenberg Tomlinson, die maatskappy in Swellendam gestig het.”
Lees Meer
Die tweede weergawe van Nampo Kaap met die tema: ‘Winde van vooruitgang', het vanaf 4 tot 6 September in Bredasdorp, plaasgevind. Duisende besoekers, om presies te wees 20 150, het oor die drie dae na Bredasdorppark in die Overberg gestroom vir die landbouskou wat vanjaar 24% meer besoekers as in 2018 gelok het.
Lees Meer
JDI spreek graag hul dank uit teenoor almal wat deel was van die ride-on grassnyerdag wat op 20 Augustus plaasgevind het.
Lees Meer
Ter voorbereiding van Nampo Kaap nooi JDI u graag uit om deel te wees van die John Deere Grassnydag te Bredasdorp wat op Dinsdag 20 Augustus om 10:00 by Bredasdorppark plaasvind waar daar gepoog gaan word om 'n wêreldrekord op te stel.
Lees Meer
JDI George is urgently looking for a Marketer and JDI Cradock is urgently looking for a Qualified Tractor Technician.
Lees Meer
On 13 May 2019, John Deere Sub-Saharan Africa launched the repositioning of their brand with a refreshed tagline, Believe in greater. This marks the start of a journey of collective power.
Lees Meer
Contact your nearest JDI Branch for more information.
Lees Meer
Die John Deere S780 stroper was die kampioen van klas 8 by die onlangse Grootpan Stroperresies wat in die Noordwes plaasgevind het.
Lees Meer
Die JDI-verkoopspan het die wonderlike geleentheid gehad om drie van hul kliënte in die George-omgewing te besoek na hul verkoopsvergadering op 25-26 Maart 2019.
Lees Meer
Dis moeilik om hierdie artikel op ‘n ander plek te begin. Dit voel asof politiek die lens geword het waardeur ons hele samelewing na enige iets kyk. Om die oorsig oor JDI se besigheid te verstaan moet jy eers die agtergrond van Suid-Afrika se politieke omgewing sien. Dis soos wanneer mens teater toe gaan en jy kan die agtergrond sien voor enige akteurs op die verhoog kom. Die agtergrond vertel alreeds ‘n deel van die verhaal…
Lees Meer
Geniet die advies van kenners rakende dienste en produkte wat eksklusief by JDI beskikbaar is en kom geniet ware plattelandse gasvryheid.
Lees Meer
'n Splinternuwe John Deere 8600i SPFH (460KW/617HP) + 360 Plus Mieliekop + 649 Windry Optelkop is by die JDI George tak afgelewer en kan daar besigtig en gekoop word.
Lees Meer
JCB finance offers you unbelievable prime -7% on your JCB annual payments. Contact your nearest JDI branch immediately for more information or a demonstration.
Senwes
Lees Meer
Dit is die tema van die Swellendam skou, waarna almal uitsien, en wat beloof om pret te wees vir oud en jonk! JDI is 'n trotse uitstaller by die skou, wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2019 op die Swellendam skougronde plaasvind.
Lees Meer